Deuteronomium 7:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Die gesnede beelde van hulle gode moet julle met vuur verbrand.+ Jy mag die silwer en die goud daaraan nie begeer+ of dit inderdaad vir jou neem nie,+ sodat jy nie daardeur verstrik word nie;+ want dit is iets verfoeiliks+ vir Jehovah jou God. Deuteronomium 29:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En julle het hulle walglike dinge gesien en hulle drekgode,+ hout en klip, silwer en goud, wat by hulle was);
25 Die gesnede beelde van hulle gode moet julle met vuur verbrand.+ Jy mag die silwer en die goud daaraan nie begeer+ of dit inderdaad vir jou neem nie,+ sodat jy nie daardeur verstrik word nie;+ want dit is iets verfoeiliks+ vir Jehovah jou God.
17 En julle het hulle walglike dinge gesien en hulle drekgode,+ hout en klip, silwer en goud, wat by hulle was);