17 Want Jehovah julle God is die God van die gode+ en die Here van die here,+ die groot, magtige en vreesinboesemende God,+ wat niemand partydig behandel+ en ook nie ’n omkoopgeskenk aanvaar nie,+
12 ’n Omkoopgeskenk het hulle in jou geneem om bloed te vergiet.+ Rente+ en woekerwins het jy geneem,+ en deur kullery+ bly jy op gewelddadige wyse wins maak+ uit jou metgeselle, en my het jy vergeet’,+ is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.
18 (Hierdie selfde man dan het ’n stuk grond+ met die loon vir onregverdigheid+ gekoop, en hy het vooroor geval+ en met ’n harde geluid binne-in oopgebars, en al sy ingewande is uitgestort.