Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “En as jy nie na die stem van Jehovah jou God luister deur al sy gebooie en sy insettinge sorgvuldig te onderhou wat ek jou vandag beveel nie, dan sal al hierdie vloeke oor jou kom en jou inhaal:+

  • Psalm 119:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 U het die vervloekte vermeteles bestraf+

      Wat van u gebooie afdwaal.+

  • Jeremia 11:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 en jy moet vir hulle sê: ‘Só het Jehovah, die God van Israel, gesê: “Vervloek is die man wat nie luister na die woorde van hierdie verbond nie,+

  • Galasiërs 3:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Want almal wat op werke van die wet staatmaak, is onder ’n vloek; want daar staan geskrywe: “Vervloek is elkeen wat nie in al die dinge bly wat in die boekrol van die Wet geskrywe staan om dit te doen nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel