-
Deuteronomium 7:13Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
13 En hy sal jou beslis liefhê en jou seën+ en jou vermenigvuldig+ en die vrug van jou liggaam+ en die vrugte van jou grond seën,+ jou graan en jou nuwe wyn en jou olie, die kalwers van jou koeie en die aanteel van jou kleinvee,+ in die land wat hy aan jou voorvaders met ’n eed beloof het om aan jou te gee.+
-