Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 14:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 En die Leviet,+ omdat hy geen deel of erfdeel saam met jou het nie, en die inwonende vreemdeling+ en die vaderlose seun en die weduwee,+ wat in jou poorte is, moet kom, en hulle moet eet en versadig word; sodat Jehovah jou God jou kan seën+ in al die werk+ van jou hand wat jy sal doen.

  • Deuteronomium 15:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Jy moet vir seker aan hom gee,+ en jou hart moenie suinig wees wanneer jy aan hom gee nie, want Jehovah jou God sal jou hiervoor seën in al jou werk en in alles wat jy onderneem.+

  • Psalm 67:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 God sal ons seën,+

      En al die eindes van die aarde sal hom vrees.+

  • Psalm 115:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Hy sal dié seën wat Jehovah vrees,+

      Klein sowel as groot.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel