28 “As daar hongersnood+ in die land voorkom, as daar pes+ voorkom, as daar verskroeiing+ en heuningdou,+ sprinkane+ en kakkerlakke+ voorkom; as hulle vyande+ hulle in die land van hulle poorte beleër+—enige soort plaag en enige soort kwaal+—
9 “‘Ek het julle met verskroeiing en heuningdou getref.+ Julle tuine en julle wingerde het vermeerder, maar die ruspe het julle vyebome en julle olyfbome verslind;+ tog het julle nie tot my teruggekeer nie’,+ is die woord van Jehovah.
17 ek het julle met verskroeiing+ en met heuningdou+ en met hael+ getref, ja, al die werk van julle hande,+ en niemand by julle het hom tot my gewend nie’,+ is die woord van Jehovah—