Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 24:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 ek sal hulle ook ’n voorwerp van bewing, van rampspoed, maak in al die koninkryke van die aarde,+ ’n smaad en ’n spreekwoord, ’n spot+ en ’n vervloeking,+ in al die plekke waarheen ek hulle sal verstrooi.+

  • Jeremia 29:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “‘En ek sal hulle met die swaard, met die hongersnood en met die pes agtervolg, en ek sal hulle ’n voorwerp van bewing maak vir al die koninkryke van die aarde,+ ’n vloek en ’n voorwerp van verbasing en iets om oor te fluit en ’n smaad onder al die nasies waarheen ek hulle beslis sal verstrooi,+

  • Esegiël 23:46
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 46 “Want só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘’n Vergadering sal teen hulle opgeroep word+ en hulle sal iets skrikwekkends gemaak word en iets om te plunder.+

  • Lukas 21:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 en hulle sal deur die skerpte van die swaard val en as gevangenes na al die nasies weggevoer word;+ en Jerusalem sal deur die nasies vertrap word, tot die vasgestelde tye+ van die nasies vervul is.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel