Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 3:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En die kinders van Israel het Eglon, die koning van Moab, agtien jaar lank gedien.+

  • Rigters 6:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En hulle het teen hulle kamp opgeslaan en die opbrengs van die aarde tot reg by Gasa verwoes, en hulle het geen lewensmiddele of skaap of bul of esel in Israel laat oorbly nie.+

  • Nehemia 9:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Hiervoor het u hulle in die hand van hulle teenstanders gegee,+ wat hulle in benoudheid bly bring het;+ maar in die tyd van hulle benoudheid het hulle tot u geroep,+ en u het vanuit die hemel gehoor;+ en ooreenkomstig u oorvloedige barmhartigheid+ het u aan hulle redders gegee+ wat hulle uit die hand van hulle teenstanders gered het.+

  • Psalm 106:42
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 42 En sodat hulle vyande hulle sou onderdruk,

      En sodat hulle onder hulle hand onderwerp sou word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel