6 In die negende jaar van Hoseʹa het die koning van Assiʹrië Samariʹa ingeneem+ en Israel toe in ballingskap weggevoer+ na Assiʹrië en hulle in Halag+ en in Habor aan die Gosanrivier+ en in die stede van die Mede laat woon.+
26 Daarna het die hele volk, klein sowel as groot, en die hoofde van die krygsmag opgestaan en na Egipte+ gegaan; want hulle het bang geword vir die Galdeërs.+
7 ‘En party van jou seuns wat uit jou sal voortkom, van wie jy vader sal word, sal geneem word+ en hofbeamptes+ in die paleis van die koning van Babilon word.’”+