Jesaja 49:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Kan ’n vrou haar suigeling vergeet sodat sy haar nie oor die seun van haar moederskoot ontferm nie?+ Selfs hierdie vroue kan vergeet,+ maar ek sal jou nie vergeet nie.+
15 Kan ’n vrou haar suigeling vergeet sodat sy haar nie oor die seun van haar moederskoot ontferm nie?+ Selfs hierdie vroue kan vergeet,+ maar ek sal jou nie vergeet nie.+