Deuteronomium 20:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 dan sal Jehovah jou God dit beslis in jou hand gee, en jy moet elke man daarin met die skerpte van die swaard slaan.+ Nehemia 9:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 “En u het aan hulle koninkryke en volke gegee+ en dit stuk vir stuk uitgedeel;+ sodat hulle die land van Sihon,+ ja, die land van die koning van Hesbon,+ en die land van Og,+ die koning van Basan,+ in besit geneem het. Psalm 135:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Ja, Sihon, die koning van die Amoriete,+En Og, die koning van Basan,+En al die koninkryke van Kanaän,+ Psalm 136:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En wat majestueuse konings gedood het:+Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd;+ Afrikaanse publikasies (1975-2025) Meld af Meld aan Afrikaans Deel Voorkeure Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania Gebruiksvoorwaardes Privaatheidsbeleid Privaatheidsinstellings JW.ORG Meld aan Deel Stuur per e-pos
13 dan sal Jehovah jou God dit beslis in jou hand gee, en jy moet elke man daarin met die skerpte van die swaard slaan.+
22 “En u het aan hulle koninkryke en volke gegee+ en dit stuk vir stuk uitgedeel;+ sodat hulle die land van Sihon,+ ja, die land van die koning van Hesbon,+ en die land van Og,+ die koning van Basan,+ in besit geneem het.
11 Ja, Sihon, die koning van die Amoriete,+En Og, die koning van Basan,+En al die koninkryke van Kanaän,+ Psalm 136:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En wat majestueuse konings gedood het:+Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd;+