24 Daarop het Israel hom met die skerpte van die swaard geslaan+ en sy land in besit geneem+ van die Arnon+ af tot by die Jabbok,+ naby die kinders van Ammon; want Jaser+ is die grens van die kinders van Ammon.+
7 Uiteindelik het julle by hierdie plek gekom, en Sihon, die koning van Hesbon,+ en Og,+ die koning van Basan, het uitgetrek om ons in die geveg te ontmoet, maar ons het hulle verslaan.+