Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 20:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Die oor wat hoor en die oog wat sien—Jehovah het hulle al twee gemaak.+

  • Jesaja 6:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Maak die hart van hierdie volk onontvanklik+ en maak hulle ore ongevoelig+ en plak hulle oë toe, sodat hulle nie met hulle oë sien en met hulle ore hoor nie, en sodat hulle hart nie verstaan nie en sodat hulle nie terugdraai en vir hulle genesing verkry nie.”+

  • Markus 4:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 sodat hulle, hoewel hulle kyk, sal kyk en tog nie sien nie en, hoewel hulle hoor, sal hoor en tog nie die sin daarvan begryp of ooit terugdraai en vergifnis geskenk word nie.”+

  • Romeine 11:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 net soos daar geskrywe staan: “God het hulle ’n gees van diepe slaap gegee,+ oë om nie te sien nie en ore om nie te hoor nie, tot vandag toe.”+

  • Efesiërs 4:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 terwyl hulle verstandelik in duisternis is+ en vervreemd is+ van die lewe wat tot God behoort, weens die onkunde+ wat in hulle is, weens die ongevoeligheid+ van hulle hart.

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel