Eksodus 6:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En ek sal julle beslis vir my as ’n volk neem,+ en ek sal inderdaad vir julle God wees;+ en julle sal beslis weet dat ek Jehovah julle God is wat julle onder die laste van Egipte uitlei.+ Eksodus 29:45 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 En ek sal in die midde van die kinders van Israel woon, en ek sal hulle God wees.+
7 En ek sal julle beslis vir my as ’n volk neem,+ en ek sal inderdaad vir julle God wees;+ en julle sal beslis weet dat ek Jehovah julle God is wat julle onder die laste van Egipte uitlei.+