Genesis 12:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Daarna het Abram kamp opgebreek en toe van kampplek tot kampplek na die Negeb+ getrek. Numeri 21:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En die Kanaäniet, die koning van Arad,+ wat in die Negeb+ gewoon het, het te hore gekom dat Israel met die pad van Aʹtarim gekom het, en hy het begin om teen Israel te veg en party van hulle as gevangenes weg te voer.
21 En die Kanaäniet, die koning van Arad,+ wat in die Negeb+ gewoon het, het te hore gekom dat Israel met die pad van Aʹtarim gekom het, en hy het begin om teen Israel te veg en party van hulle as gevangenes weg te voer.