Josua 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Niemand sal al die dae van jou lewe voor jou standhou nie.+ Net soos ek met Moses was, sal ek met jou wees.+ Ek sal jou nie in die steek laat of jou heeltemal verlaat nie.+ Psalm 44:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want hulle het nie deur hulle eie swaard die land in besit geneem nie,+En hulle eie arm het nie vir hulle redding gebring nie.+Want dit was u regterhand en u arm+ en die lig van u aangesig,Omdat u behae in hulle gehad het.+
5 Niemand sal al die dae van jou lewe voor jou standhou nie.+ Net soos ek met Moses was, sal ek met jou wees.+ Ek sal jou nie in die steek laat of jou heeltemal verlaat nie.+
3 Want hulle het nie deur hulle eie swaard die land in besit geneem nie,+En hulle eie arm het nie vir hulle redding gebring nie.+Want dit was u regterhand en u arm+ en die lig van u aangesig,Omdat u behae in hulle gehad het.+