Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 65:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En hulle sal beslis huise bou en dit bewoon;+ en hulle sal beslis wingerde plant en die vrug daarvan eet.+

  • Maleagi 3:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Bring al die tiendes+ in die voorraadkamer, sodat daar voedsel in my huis kan wees;+ en stel my asseblief hierin op die proef”,+ het Jehovah van die leërs gesê, “of ek nie vir julle die sluise van die hemel sal oopmaak+ en op julle ’n seën sal uitstort totdat daar geen gebrek meer is nie.”+

  • Matteus 6:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 “Hou dan aan om eers die koninkryk en sy regverdigheid+ te soek, en al hierdie ander dinge sal vir julle bygevoeg word.+

  • Filippense 4:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Op sy beurt sal my God+ ten volle in al julle behoeftes voorsien+ na die mate van sy rykdom+ in heerlikheid deur middel van Christus Jesus.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel