Deuteronomium 30:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Jehovah jou God sal jou inderdaad in die land bring wat jou vaders in besit geneem het, en jy sal dit beslis in besit neem; en hy sal inderdaad aan jou goed doen en jou meer vermenigvuldig as jou vaders.+
5 Jehovah jou God sal jou inderdaad in die land bring wat jou vaders in besit geneem het, en jy sal dit beslis in besit neem; en hy sal inderdaad aan jou goed doen en jou meer vermenigvuldig as jou vaders.+