19 “En as jy Jehovah jou God enigsins vergeet en agter ander gode aan loop en hulle dien en jou voor hulle neerbuig, dan getuig ek vandag teen julle dat julle vir seker sal vergaan.+
15 En net soos elke goeie woord oor julle gekom het wat Jehovah julle God met julle gespreek het,+ so sal Jehovah elke bose woord oor julle bring totdat hy julle verdelg het uit hierdie goeie land wat Jehovah julle God aan julle gegee het,+