Deuteronomium 6:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 sodat jy Jehovah jou God kan vrees+ om al sy insettinge en sy gebooie te onderhou wat ek jou beveel, jy en jou kind en jou kleinkind,+ al die dae van jou lewe, en sodat jou dae verleng mag word.+ Jeremia 32:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 En ek sal hulle een hart+ en een weg gee om my altyd te vrees, hulle ten goede en hulle kinders ná hulle.+
2 sodat jy Jehovah jou God kan vrees+ om al sy insettinge en sy gebooie te onderhou wat ek jou beveel, jy en jou kind en jou kleinkind,+ al die dae van jou lewe, en sodat jou dae verleng mag word.+
39 En ek sal hulle een hart+ en een weg gee om my altyd te vrees, hulle ten goede en hulle kinders ná hulle.+