Eksodus 7:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En Moses was tagtig jaar oud en Aäron was drie-en-tagtig jaar oud toe hulle met Farao gepraat het.+ Deuteronomium 34:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En Moses was honderd-en-twintig jaar oud toe hy gesterf het.+ Sy oog het nie dof geword nie+ en sy lewenskrag het nie gewyk nie.+ Handelinge 7:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 “En toe die tyd van sy veertigste jaar ten einde geloop het, het dit in sy hart opgekom om inspeksie te hou onder sy broers, die kinders van Israel.+
7 En Moses was tagtig jaar oud en Aäron was drie-en-tagtig jaar oud toe hulle met Farao gepraat het.+
7 En Moses was honderd-en-twintig jaar oud toe hy gesterf het.+ Sy oog het nie dof geword nie+ en sy lewenskrag het nie gewyk nie.+
23 “En toe die tyd van sy veertigste jaar ten einde geloop het, het dit in sy hart opgekom om inspeksie te hou onder sy broers, die kinders van Israel.+