12 Later het Jehovah vir Moses en Aäron gesê: “Omdat julle nie geloof in my getoon het om my voor die oë van die kinders van Israel te heilig nie,+ daarom sal julle hierdie gemeente nie in die land inbring wat ek beslis aan hulle sal gee nie.”+
27 Klim op na die top van Pisga+ en slaan jou oë op na die weste en noorde en suide en ooste en kyk met jou oë, want jy sal nie deur hierdie Jordaan trek nie.+
21 “En Jehovah het weens julle vertoornd geword op my,+ sodat hy gesweer het dat ek nie deur die Jordaan sou trek of die goeie land sou ingaan wat Jehovah jou God jou as ’n erfdeel gee nie.+