Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 32:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 Toe het Moses aan hulle, dit wil sê aan die kinders van Gad+ en aan die kinders van Ruben+ en aan die halwe stam van Manasʹse,+ die seun van Josef, die koninkryk van Sihon,+ die koning van die Amoriete, gegee, asook die koninkryk van Og,+ die koning van Basan, die land wat by die stede daarvan behoort in die gebiede, en die stede van die land rondom.

  • Josua 13:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 En van Mahanaʹim+ af het die hele Basan hulle gebied geword, die hele koninklike gebied van Og, die koning van Basan,+ en al die tentdorpe van Jaïr+ wat in Basan is, sestig stede.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel