-
Deuteronomium 31:21Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
21 En wanneer baie rampspoede en benoudhede oor hulle kom,+ dan sal hierdie lied as ’n getuie voor hulle antwoord, want dit moenie uit die mond van hulle nageslag vergeet word nie, want ek ken hulle neiging+ goed wat hulle vandag ontwikkel voordat ek hulle in die land bring wat ek met ’n eed beloof het.”
-