59 dan sal Jehovah beslis jou plae en die plae van jou nageslag buitengewoon swaar maak, groot en langdurige plae,+ en kwaadaardige en langdurige siektes.+
22 “En die toekomstige geslag, julle kinders wat ná julle sal opstaan, ook die uitlander wat uit ’n ver land kom, sal sekerlik sê, ja, wanneer hulle die plae van daardie land gesien het en sy kwale waarmee Jehovah hom siek gemaak het,+