Eksodus 34:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 En Jehovah het verder vir Moses gesê: “Skryf hierdie woorde vir jou op,+ want ooreenkomstig hierdie woorde sluit ek ’n verbond met jou en Israel.”+ Deuteronomium 31:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Toe het Moses hierdie wet opgeskryf+ en dit gegee aan die priesters, die seuns van Levi,+ die draers van die ark van Jehovah se verbond,+ en aan al die ouer manne van Israel.
27 En Jehovah het verder vir Moses gesê: “Skryf hierdie woorde vir jou op,+ want ooreenkomstig hierdie woorde sluit ek ’n verbond met jou en Israel.”+
9 Toe het Moses hierdie wet opgeskryf+ en dit gegee aan die priesters, die seuns van Levi,+ die draers van die ark van Jehovah se verbond,+ en aan al die ouer manne van Israel.