Eksodus 32:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En Jehovah het verder vir Moses gesê: “Ek het hierdie volk gesien, en kyk, dit is ’n hardnekkige volk.+ Deuteronomium 9:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En jy moet weet dat dit nie weens jou regverdigheid is dat Jehovah jou God hierdie goeie land aan jou gee om dit in besit te neem nie; want jy is ’n hardnekkige volk.+ Psalm 75:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Moenie julle horing in die hoogte verhef nie.Moenie met ’n trotse nek praat nie.+ Spreuke 29:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 ’n Man wat herhaaldelik tereggewys word+ maar sy nek verhard,+ sal skielik verbreek word, en dit sonder genesing.+ Jesaja 48:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Omdat ek weet dat jy hard is+ en dat jou nek ’n ystersening+ en jou voorkop koper is,+
9 En Jehovah het verder vir Moses gesê: “Ek het hierdie volk gesien, en kyk, dit is ’n hardnekkige volk.+
6 En jy moet weet dat dit nie weens jou regverdigheid is dat Jehovah jou God hierdie goeie land aan jou gee om dit in besit te neem nie; want jy is ’n hardnekkige volk.+
29 ’n Man wat herhaaldelik tereggewys word+ maar sy nek verhard,+ sal skielik verbreek word, en dit sonder genesing.+