Psalm 33:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Hy het regverdigheid en geregtigheid lief.+Die aarde is vol van die liefderyke goedhartigheid van Jehovah.+ Psalm 67:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Laat die volksgroepe bly wees en met vreugde uitroep,+Want u sal die volke in geregtigheid oordeel;+En wat volksgroepe betref, op die aarde sal u hulle lei. Sela. Daniël 4:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 “Ek, Nebukadneʹsar, loof en verhef en verheerlik nou die Koning van die hemel,+ omdat al sy werke waarheid is en sy weë geregtigheid,+ en omdat hy dié wat in trotsheid wandel, kan verneder.”+
5 Hy het regverdigheid en geregtigheid lief.+Die aarde is vol van die liefderyke goedhartigheid van Jehovah.+
4 Laat die volksgroepe bly wees en met vreugde uitroep,+Want u sal die volke in geregtigheid oordeel;+En wat volksgroepe betref, op die aarde sal u hulle lei. Sela.
37 “Ek, Nebukadneʹsar, loof en verhef en verheerlik nou die Koning van die hemel,+ omdat al sy werke waarheid is en sy weë geregtigheid,+ en omdat hy dié wat in trotsheid wandel, kan verneder.”+