Deuteronomium 7:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En jy weet goed dat Jehovah jou God die ware God is,+ die getroue God,+ wat die verbond+ en liefderyke goedhartigheid hou in die geval van dié wat hom liefhet en dié wat sy gebooie onderhou, tot in duisend geslagte,+ Nehemia 9:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 En u is regverdig+ in alles wat oor ons gekom het, want u het getrou+ gehandel, maar dit is ons wat goddeloos gehandel het.+ Psalm 98:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hy het gedink aan sy liefderyke goedhartigheid en sy getrouheid aan die huis van Israel.+Al die eindes van die aarde het die redding deur ons God gesien.+ Hebreërs 10:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Laat ons aan die openbare bekendmaking van ons hoop vashou+ sonder om te wankel,+ want hy wat beloof het, is getrou.+ 1 Petrus 4:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Laat dan ook dié wat in ooreenstemming met die wil van God ly, aanhou om hulle siel aan ’n getroue Skepper toe te vertrou terwyl hulle goed doen.+
9 En jy weet goed dat Jehovah jou God die ware God is,+ die getroue God,+ wat die verbond+ en liefderyke goedhartigheid hou in die geval van dié wat hom liefhet en dié wat sy gebooie onderhou, tot in duisend geslagte,+
33 En u is regverdig+ in alles wat oor ons gekom het, want u het getrou+ gehandel, maar dit is ons wat goddeloos gehandel het.+
3 Hy het gedink aan sy liefderyke goedhartigheid en sy getrouheid aan die huis van Israel.+Al die eindes van die aarde het die redding deur ons God gesien.+
23 Laat ons aan die openbare bekendmaking van ons hoop vashou+ sonder om te wankel,+ want hy wat beloof het, is getrou.+
19 Laat dan ook dié wat in ooreenstemming met die wil van God ly, aanhou om hulle siel aan ’n getroue Skepper toe te vertrou terwyl hulle goed doen.+