Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 18:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Dit is ondenkbaar van u dat u op hierdie manier handel om die regverdige saam met die goddelose dood te maak, sodat dit met die regverdige moet gaan soos met die goddelose!+ Dit is ondenkbaar van u.+ Sal die Regter van die hele aarde nie doen wat reg is nie?”+

  • Psalm 92:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Om te verkondig dat Jehovah reg is.+

      Hy is my Rots,+ in wie daar geen onregverdigheid is nie.+

  • Psalm 99:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 En met die sterkte van ’n koning het hy die reg liefgehad.+

      U het opregtheid stewig bevestig.+

      Reg en regverdigheid in Jakob het u bewerkstellig.+

  • Hosea 14:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Wie is wys, sodat hy hierdie dinge kan verstaan?+ Verstandig, sodat hy dit kan weet?+ Want die weë van Jehovah is reg,+ en die regverdiges sal daarin wandel;+ maar die oortreders sal daarin struikel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel