Deuteronomium 33:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En hy het koning geword in Jesuʹrun,+Toe die hoofde van die volk bymekaargekom het,+Die volle getal van die stamme van Israel.+ Jesaja 44:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Só het Jehovah gesê, jou Maker+ en jou Formeerder,+ wat jou voortdurend van die moederskoot af gehelp het:+ ‘Moenie bang wees nie,+ o my kneg Jakob, en jy, Jesuʹrun,+ wat ek uitverkies het.
5 En hy het koning geword in Jesuʹrun,+Toe die hoofde van die volk bymekaargekom het,+Die volle getal van die stamme van Israel.+
2 Só het Jehovah gesê, jou Maker+ en jou Formeerder,+ wat jou voortdurend van die moederskoot af gehelp het:+ ‘Moenie bang wees nie,+ o my kneg Jakob, en jy, Jesuʹrun,+ wat ek uitverkies het.