Deuteronomium 32:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Hulle het self verderflik gehandel;+Hulle is nie sy kinders nie, die gebrek lê by hulle.+’n Verdorwe en verdraaide geslag!+ Jesaja 65:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Ek het my hande die hele dag deur uitgestrek na ’n hardkoppige+ volk, wat op die weg wandel wat nie goed is nie,+ agter hulle gedagtes aan;+ Matteus 17:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Jesus het geantwoord en gesê: “O ongelowige en verdraaide geslag,+ hoe lank moet ek by julle bly? Hoe lank moet ek julle verdra? Bring hom hier na my toe.”
5 Hulle het self verderflik gehandel;+Hulle is nie sy kinders nie, die gebrek lê by hulle.+’n Verdorwe en verdraaide geslag!+
2 “Ek het my hande die hele dag deur uitgestrek na ’n hardkoppige+ volk, wat op die weg wandel wat nie goed is nie,+ agter hulle gedagtes aan;+
17 Jesus het geantwoord en gesê: “O ongelowige en verdraaide geslag,+ hoe lank moet ek by julle bly? Hoe lank moet ek julle verdra? Bring hom hier na my toe.”