11 Wanneer sy takkies verdroog het, sal vroue wat daar kom, hulle afbreek en aan die brand steek.+ Want dit is nie ’n volk wat vlug van begrip is nie.+ Daarom sal sy Maker aan hom geen barmhartigheid bewys nie, en sy Formeerder sal aan hom geen guns betoon nie.+