Psalm 81:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Ag, as my volk maar na my wou luister,+Ag, as Israel maar in my weë wou wandel!+ Spreuke 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 ’n Wyse sal luister en meer onderrigting inneem,+ en ’n man met begrip verwerf bekwame leiding,+ Spreuke 27:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Wees wys, my seun, en maak my hart bly,+ sodat ek hom wat my uittart, ’n antwoord kan gee.+