Psalm 107:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 Wie is wys? Hy sal op hierdie dinge ag gee+En op Jehovah se dade van liefderyke goedhartigheid let.+ Hosea 14:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Wie is wys, sodat hy hierdie dinge kan verstaan?+ Verstandig, sodat hy dit kan weet?+ Want die weë van Jehovah is reg,+ en die regverdiges sal daarin wandel;+ maar die oortreders sal daarin struikel.+ 1 Timoteus 4:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Peins oor hierdie dinge;+ wees verdiep daarin, sodat jou vooruitgang+ vir almal duidelik kan wees.
43 Wie is wys? Hy sal op hierdie dinge ag gee+En op Jehovah se dade van liefderyke goedhartigheid let.+
9 Wie is wys, sodat hy hierdie dinge kan verstaan?+ Verstandig, sodat hy dit kan weet?+ Want die weë van Jehovah is reg,+ en die regverdiges sal daarin wandel;+ maar die oortreders sal daarin struikel.+
15 Peins oor hierdie dinge;+ wees verdiep daarin, sodat jou vooruitgang+ vir almal duidelik kan wees.