Psalm 7:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Jehovah sal die vonnis oor die volke vel.+Oordeel my, o Jehovah, volgens my regverdigheid+En volgens my onkreukbaarheid+ in my. Psalm 96:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Voor Jehovah. Want hy het gekom;+Want hy het gekom om die aarde te oordeel.+Hy sal die vrugbare land in regverdigheid oordeel+En die volke in sy getrouheid.+ Hebreërs 10:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Want ons ken hom wat gesê het: “Die wraak is myne; ek sal vergeld”;+ en weer: “Jehovah sal sy volk oordeel.”+
8 Jehovah sal die vonnis oor die volke vel.+Oordeel my, o Jehovah, volgens my regverdigheid+En volgens my onkreukbaarheid+ in my.
13 Voor Jehovah. Want hy het gekom;+Want hy het gekom om die aarde te oordeel.+Hy sal die vrugbare land in regverdigheid oordeel+En die volke in sy getrouheid.+
30 Want ons ken hom wat gesê het: “Die wraak is myne; ek sal vergeld”;+ en weer: “Jehovah sal sy volk oordeel.”+