Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 2:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En wanneer Jehovah vir hulle rigters verwek het,+ was Jehovah met die rigter, en hy het hulle al die dae van die rigter uit die hand van hulle vyande gered; want Jehovah het spyt gevoel+ oor hulle gekerm weens hulle onderdrukkers+ en dié wat hulle rondgestoot het.

  • Psalm 90:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Keer tog terug, o Jehovah!+ Hoe lank sal dit wees?+

      En voel spyt oor u knegte.+

  • Psalm 106:45
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 En dan het hy met betrekking tot hulle aan sy verbond gedink+

      En spyt gevoel ooreenkomstig die oorvloed van sy grootse liefderyke goedhartigheid.+

  • Psalm 135:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Want Jehovah sal die regsaak van sy volk bepleit,+

      En oor sy knegte sal hy spyt voel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel