Numeri 12:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En Moses het tot Jehovah begin roep en gesê: “O God, asseblief! Genees haar, asseblief!”+ 2 Kronieke 21:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En ná dit alles het Jehovah hom geteister met ’n siekte in sy ingewande waarvoor daar geen genesing was nie.+
18 En ná dit alles het Jehovah hom geteister met ’n siekte in sy ingewande waarvoor daar geen genesing was nie.+