Jeremia 17:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Maak my gesond, o Jehovah, en ek sal gesond wees.+ Red my, en ek sal gered wees;+ want u is my lof.+ Hosea 6:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “KOM, en laat ons terugkeer tot Jehovah,+ want hy het verskeur,+ maar hy sal ons genees.+ Hy het bly slaan, maar hy sal ons verbind.+
14 Maak my gesond, o Jehovah, en ek sal gesond wees.+ Red my, en ek sal gered wees;+ want u is my lof.+
6 “KOM, en laat ons terugkeer tot Jehovah,+ want hy het verskeur,+ maar hy sal ons genees.+ Hy het bly slaan, maar hy sal ons verbind.+