Jesaja 66:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Want soos vuur sal Jehovah inderdaad die geskil opneem, ja, met sy swaard,+ teen alle vlees; en dié wat deur Jehovah omgebring word, sal beslis baie word.+ Nahum 1:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Jehovah word nie gou toornig nie+ en is groot van krag,+ en Jehovah sal hom geensins daarvan weerhou om te straf nie.+ In verwoestende wind en in storm is sy weg, en die wolkmassa is die stof van sy voete.+
16 Want soos vuur sal Jehovah inderdaad die geskil opneem, ja, met sy swaard,+ teen alle vlees; en dié wat deur Jehovah omgebring word, sal beslis baie word.+
3 Jehovah word nie gou toornig nie+ en is groot van krag,+ en Jehovah sal hom geensins daarvan weerhou om te straf nie.+ In verwoestende wind en in storm is sy weg, en die wolkmassa is die stof van sy voete.+