Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 12:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En ek sal dié seën wat jou seën, en ek sal hom vervloek wat ’n vloek oor jou uitspreek,+ en al die families van die aarde sal hulleself deur middel van jou seën.”+

  • 1 Konings 8:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 mag u luister vanuit die hemel, u vaste woonplek,+ en u moet doen volgens alles waaroor die uitlander u aanroep;+ sodat al die volke van die aarde u naam kan leer ken,+ om u te vrees net soos u volk Israel, en sodat hulle kan weet dat u naam uitgeroep is oor hierdie huis wat ek gebou het.+

  • Romeine 3:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Of is hy net die God van die Jode?+ Is hy dit nie ook van mense van die nasies nie?+ Ja, ook van mense van die nasies,+

  • Romeine 15:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En weer sê hy: “Wees bly, o nasies, saam met sy volk.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel