Numeri 11:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Toe het Josua, die seun van Nun, die dienaar+ van Moses van sy jeug af, geantwoord en gesê: “My heer Moses, belet hulle dit!”+ Deuteronomium 31:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En hy het die bevel aan Josua, die seun van Nun, oorgedra+ en gesê: “Wees moedig en sterk,+ want jy—jy sal die kinders van Israel in die land bring wat ek aan hulle met ’n eed beloof het,+ en ek sal voortdurend met jou wees.”
28 Toe het Josua, die seun van Nun, die dienaar+ van Moses van sy jeug af, geantwoord en gesê: “My heer Moses, belet hulle dit!”+
23 En hy het die bevel aan Josua, die seun van Nun, oorgedra+ en gesê: “Wees moedig en sterk,+ want jy—jy sal die kinders van Israel in die land bring wat ek aan hulle met ’n eed beloof het,+ en ek sal voortdurend met jou wees.”