Levitikus 10:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Toe het Moses vir Aäron gesê: “Dít is wat Jehovah gespreek het deur te sê: ‘Laat ek geheilig word+ onder dié wat naby my is,+ en laat ek verheerlik word+ voor die aangesig van die hele volk.’” En Aäron het stilgebly. Levitikus 22:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 En julle mag my heilige naam nie ontheilig nie,+ en ek moet onder die kinders van Israel geheilig word.+ Ek is Jehovah wat julle heilig,+ Jesaja 8:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Jehovah van die leërs—Hom moet julle as heilig beskou,+ en hy moet die voorwerp van julle vrees wees,+ en hy moet julle laat bewe.”+ Matteus 6:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 “Julle moet dan só bid:+ “‘Ons Vader in die hemele, laat u naam+ geheilig word.+
3 Toe het Moses vir Aäron gesê: “Dít is wat Jehovah gespreek het deur te sê: ‘Laat ek geheilig word+ onder dié wat naby my is,+ en laat ek verheerlik word+ voor die aangesig van die hele volk.’” En Aäron het stilgebly.
32 En julle mag my heilige naam nie ontheilig nie,+ en ek moet onder die kinders van Israel geheilig word.+ Ek is Jehovah wat julle heilig,+
13 Jehovah van die leërs—Hom moet julle as heilig beskou,+ en hy moet die voorwerp van julle vrees wees,+ en hy moet julle laat bewe.”+