10 ’n Stroom vuur het gevloei en voor hom uitgegaan.+ Duisend duisende het hom bly dien,+ en tienduisend maal tienduisend het reg voor hom bly staan.+ Die Hof+ het gaan sit, en boeke is geopen.
19 Waarom dan die Wet? Dit is bygevoeg om oortredings openbaar te maak,+ totdat die saad sou kom+ aan wie die belofte gemaak is; en dit is deur middel van engele+ deur die hand van ’n middelaar+ oorgedra.