13En Josua was oud, gevorderd in jare.+ Toe het Jehovah vir hom gesê: “Jy het oud geword en is gevorderd in jare, en daar bly nog ’n baie groot deel van die land oor wat in besit geneem moet word.+
5 en die land van die Gebaliete+ en die hele Liʹbanon teen die sonsopgang, van Baäl-Gad+ aan die voet van die berg Hermon af tot by die ingang van Hamat;+
19 en al die voorraadstede+ wat Salomo s’n geword het en die strydwastede+ en die stede vir die ruiters, en die dinge wat Salomo+ begeer het, wat hy graag in Jerusalem en op die Liʹbanon en in die hele land van sy heerskappy wou bou.