Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 7:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Maar omdat Jehovah julle liefgehad het,+ en omdat hy gehou het by die beëdigde verklaring wat hy vir julle voorvaders gesweer het,+ het Jehovah julle met ’n sterk hand uitgelei,+ om jou te verlos uit die slawehuis,+ uit die hand van Farao, die koning van Egipte.

  • Deuteronomium 23:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En Jehovah jou God wou nie na Biʹleam luister nie;+ maar Jehovah jou God het vir jou die vloek in ’n seën verander,+ omdat Jehovah jou God jou liefgehad het.+

  • Psalm 47:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Hy sal ons erfdeel vir ons uitkies,+

      Die trots van Jakob, wat hy liefgehad het.+ Sela.

  • Hosea 11:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Toe Israel ’n seun was, het ek hom liefgehad,+ en uit Egipte het ek my seun geroep.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel