Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 18:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En Moses het bekwame manne uit die hele Israel gekies en hulle posisies as hoofde oor die volk gegee,+ as hoofde oor duisend, hoofde oor honderd, hoofde oor vyftig en hoofde oor tien.

  • Eksodus 19:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Toe het Moses gekom en die ouer manne+ van die volk geroep en hulle al hierdie woorde voorgelê wat Jehovah hom beveel het.+

  • Numeri 1:44
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 44 Dit is die geregistreerdes, wat Moses geregistreer het, tesame met Aäron en die owerstes van Israel, twaalf man. Elkeen van hulle het die huis van sy vaders verteenwoordig.

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel