2 Kronieke 15:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En Israel+ was baie dae sonder ’n ware God en sonder ’n priester wat onderrig gee+ en sonder Wet. 2 Kronieke 17:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En hulle het in Juda onderrig begin gee+ en het die boek van Jehovah se wet+ by hulle gehad; en hulle het in al die stede van Juda bly rondgaan en onder die volk onderrig gegee. Maleagi 2:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want die lippe van ’n priester moet kennis bewaar, en uit sy mond moet mense die wet soek;+ want hy is die boodskapper van Jehovah van die leërs.+
9 En hulle het in Juda onderrig begin gee+ en het die boek van Jehovah se wet+ by hulle gehad; en hulle het in al die stede van Juda bly rondgaan en onder die volk onderrig gegee.
7 Want die lippe van ’n priester moet kennis bewaar, en uit sy mond moet mense die wet soek;+ want hy is die boodskapper van Jehovah van die leërs.+