Psalm 33:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Gelukkig is die nasie wie se God Jehovah is,+Die volk wat hy as sy erfdeel uitgekies het.+ Psalm 144:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Gelukkig is die volk met wie dit so gaan!”Gelukkig is die volk wie se God Jehovah is!+ Psalm 146:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Gelukkig is hy wat die God van Jakob as sy hulp het,+Wie se hoop op Jehovah sy God is,+