Deuteronomium 32:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Hy het hom voortdurend op die aarde se hoogtes laat ry,+Sodat hy die opbrengs van die veld geëet het.+En hy het hom voortdurend heuning uit ’n groot rots laat suig,+En olie uit ’n vuurkliprots;+
13 Hy het hom voortdurend op die aarde se hoogtes laat ry,+Sodat hy die opbrengs van die veld geëet het.+En hy het hom voortdurend heuning uit ’n groot rots laat suig,+En olie uit ’n vuurkliprots;+